Suchen
  • Alle Suchergebnisse
  • Bücher
  • User
  • Gruppen
  • FAQs

Afrikaans: Wie komme ich in den Himmel?

Best.-Nr. 120-30 Hoe kom ek in die Hemel? Von:
Afrikaans: Wie komme ich in den Himmel?

Die vraag omtrent die ewigheid word deur baie mense eerder gesystap, selfs deur dié wat wel nadink oor die einde van hul aardse bestaan. So is daar byvoorbeeld Drew Barrymore, ‘n Amerikaanse vrou wat as kinderster ‘n rol vertolk het in die fiksie-film E.T. Sy het as 28-jarige in 2003 gesê: “Sou ek voor my kat te sterwe kom, dan moet julle my as vir die kat gee om te vreet, sodat ek minstens in my kat verder kan lewe.” Wat ‘n verwronge en kortsigtige opvatting omtrent die dood!
Toe Jesus Christus op aarde was, 2000 jaar gelede, was die probleme waarmee mense na Hom gekom het feitlik deurgaans van tydelike, aardse belang:...


Von diesem Buch kannst Du online nur eine Leseprobe lesen, da es als ePub hochgeladen wurde. Du kannst das vollständige Buch aber downloaden.

Beiträge und Kommentare
Wichtiger Beitrag
Gelöschter User

Westbrook, Maine

Good column, but I think I could agree more if he had won the popular vote.
The cult of personality built up by TV gave him a stage, and he played it
better than it's been played probably ever.

But the fact is he lost the popular vote, and it was close in several states
that went his way. I don't think one can say with any amount of certainty that
it wasn't online mischief of various sorts that made the... mehr anzeigen

Um eine optimale Funktionsweise zu gewährleisten, verwendet unsere Website Cookies. Durch die Nutzung der Website stimmst Du der Verwendung von Cookies zu. Mehr Infos
OK
Top of page
Kein Miniaturbild Entfernen Bitte wähle einen Grund aus Bitte gib die Stelle im Buch an. de de_DE