Suchen
  • Alle Suchergebnisse
  • Bücher
  • User
  • Gruppen
  • FAQs

Afrikaans: Wer ist der Schöpfer?

Best.-Nr. 123-30 Wie ís die Skepper? Von:
Afrikaans: Wer ist der Schöpfer?

Wanneer ons die wêreld rondom ons beskou, word die bestaan van hoogs ingewikkelde en doelgerigte ontwerpe in die natuur gou duidelik. ‘n Paar voorbeelde: Die potvis, ‘n tipe walvis, is in staat om so diep as 3000 meter onder die wateroppervlak te duik sonder om aan borrelsiekte te beswyk. Of kyk maar na die speg, ‘n voëlsoort ook bekend as die ‘houtkapper’, wat ten spyte van sy harde gepik teen ‘n boomstam geen harsingskudding opdoen nie.
Volledig funksionerende lewensorgane (byvoorbeeld hart, lewer en niere) is noodsaaklik vir die behoud van lewe. Onontwikkelde, halfontwikkelde of selfs organe wat nog in ‘n ontwikkelingsproses is, sou net nie deug nie. Ook dié mense wat Darwin se evolusieteorie aanhang, moet met hierdie feit rekening hou....


Von diesem Buch kannst Du online nur eine Leseprobe lesen, da es als ePub hochgeladen wurde. Du kannst das vollständige Buch aber downloaden.

Beiträge und Kommentare
Wichtiger Beitrag
Gelöschter User

Wellington, New Zealand

This is rich: Trump (or his lawyer, on his own initiative, without basis then,
AND, using his own money) paid out largish sums of money to various women with
whom he DID NOT have affairs, entered into NDA's with self-same women to
prevent them talking about the affairs they DID NOT have.

And most of his base couldn't give a hoot about any of this anyway, since he
could stand in the middle of Fifth Ave. and... mehr anzeigen

Um eine optimale Funktionsweise zu gewährleisten, verwendet unsere Website Cookies. Durch die Nutzung der Website stimmst Du der Verwendung von Cookies zu. Mehr Infos
OK
Top of page
Kein Miniaturbild Entfernen Bitte wähle einen Grund aus Bitte gib die Stelle im Buch an. de de_DE